Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 218 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

1. (Die Heer:) “Daar was eens `n huisheer wat baie wynkelders, weiding, tuine en akkers gehad het. Hy kry `n buitengewoon edel en suiwer soort koring van sy vader en sê toe aan sy knegte: “Gaan maak `n baie groot akker sorgvuldig skoon, sodat, as ek die suiwer en edel koring op die akker saai, daar geen onkruid daartussen sal opskiet nie!”

Hoofstuk 218 Mobiele weergawe Kommentaar