Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

5. Hulle moet aanvanklik alleen met die heel eenvoudige melk van My leer gevoed word; as hulle daarna manlik en sterk word, kan mens hulle wel manliker en kragtiger voedsel gee. Let dus veral daarop dat daar geen mense opstaan wat net geroep is en wat aan die volk sê: “Ook ons behoort tot die uitverkorenes!”, om vervolgens die volk te leer terwille van aardse voordeel; want dan sou die een blinde die ander lei!

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar