Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 219 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

8. Ek het julle al eens gesê dat selfs nog tydens julle lewe `n groot aantal valse leraars en profete en daarmee ook `n groot aantal valse Christusse sal opstaan, die volk sal onderrig en sê: “Kyk, hier is Christus!” of “Daar is hy!” of “Hy woon in die tempels!” of "in die kamers!”. Sê in so `n geval dan aan die volk dat die volk met so `n leer bedrieg word!

Hoofstuk 219 Mobiele weergawe Kommentaar