Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 233 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

18. Dit sou ook ewig jammer wees as daar êrens ver uit Asië `n wyse en magtige held sou opstaan om die Judese gepeupel van die Romeinse oorheersing te bevry. Ek weet weliswaar nie of ek gelyk het of nie - maar my hoër insig, wat ek aan die Griekse wyses te danke het, asook my taamlik helder verstand sê my dat ek `n korrekte oordeel oor dié volk gevel het!

Hoofstuk 233 Mobiele weergawe Kommentaar