Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 239 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Maar Moses, wat immers self `n Israeliet was, het erbarming gehad met die volk, en het vir alles reëls opgestel om die volk tot sy vroeëre gesondheid en nugterheid terug te bring; want hy, wat in alle Egiptiese wetenskappe en geheime ingewy was, was baie goed bewus wat hy moes doen om sy volk, wat in elke opsig laer geraak het, in alle opsigte te red, en hy het dus ook `n voorskrif gemaak oor wat hulle wel en nie mog eet nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 239, Paragraaf 3

Hoofstuk 239 Mobiele weergawe Kommentaar