Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 241 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

Dat bepaalde vrugte goed is om te eet, dat in veel kruie geneeskrag skuil, dat gras dien vir die diere wat ons grasvreters noem, dat hout nuttig is om vuur te maak en ook vir die bou van huise en hutte, dit weet die mense uit ervaring; maar veel meer as dit weet die mense oor die algemeen egter nie! Derhalwe sien ek die mense steeds as baie beklaenswaardige skepsele van `n almagtige Godheid, of hulle nou in die baie diep nag van hul bygeloof lewe of as uiters gevierde wyses op aarde rondwandel, aangesien geeneen van hulle weet waarom hulle eintlik, sonder om dit te weet en te wil, op hierdie aarde geplaas is nie, en ek dink dat U, wat self `n buitengewoon wyse en wonderbaarlike Heer is, my geen ongelyk sal gee nie! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 241, Paragraaf 6

Hoofstuk 241 Mobiele weergawe Kommentaar