Hoofstuk 242 | Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10 |
10. As Jerusalemmer, wat met hierdie opvatting van my eens is, kan jy in ons geselskap praat soos dit jou pas; want ons Romeine is vir elke egte waarheid en wysheid toegankliker as welke ander volk ookal op aarde, en by ons word `n werklik wyse en verstandige mens gelyklik gerespekteer, sonder onderskeid van geloof in transendentale psigiese sfere* *( Gebiede van die siel wat die bonatuurlike betref.) |
Hoofstuk 242 | Mobiele weergawe Kommentaar |