Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 242 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

As Jerusalemmer, wat met hierdie opvatting van my eens is, kan jy in ons geselskap praat soos dit jou pas; want ons Romeine is vir elke egte waarheid en wysheid toegankliker as welke ander volk ookal op aarde, en by ons word `n werklik wyse en verstandige mens gelyklik gerespekteer, sonder onderskeid van geloof in transendentale psigiese sfere* *( Gebiede van die siel wat die bonatuurlike betref.) – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10, Hoofstuk 242, Paragraaf 10

Hoofstuk 242 Mobiele weergawe Kommentaar