Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 243 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

9. Maar dit gebruik die wyse uit Galilea ook en Hy gee Hom uit as die beloofde Messias; maar Hy is in Nasaret in Galilea gebore as Seun van `n timmerman, en ons weet dat Hy met Sy vader, wat nou gesterf het, en Sy broers byna vyftien jaar lank in daardie beroep gewerk het. Waar Hy origens Sy wysheid vandaan gekry het en die krag om wonders te doen, daaroor kan ons niks met sekerheid te wete kom nie.

Hoofstuk 243 Mobiele weergawe Kommentaar