Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 244 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 10

1. Daarop sê die herbergier: “Jy het weliswaar nie sleg gespreek nie, maar ek moet tog die opmerking maak dat ons, suiwer Romeine, wat deur julle as heidene genoem word, nog nooit iets besonder goeds oor julle priesters van Jerusalem gehoor het nie! Want julle sit vol hoogmoed, vol selfsug en heerssug en vervolg iedereen wat dit waag om julle met die suiwer waarheid te konfronteer; en ek is sterk van mening dat julle profete - wat julle self gestenig het, omdat hulle vir julle die waarheid vertel het - geen ongelyk het dat hulle vanweë julle nie so prysenswaardige eienskappe aan julle die ondergang voorspel het.

Hoofstuk 244 Mobiele weergawe Kommentaar