Hoofstuk 146
![]() ![]() | Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3 |
15. Cyrenius antwoord: "Nog jy, nog enige iemand van jou soort gaan dit iets aan nie, want aan menslike monsters soos jy gee Cyrenius geen antwoord meer nie! Want jy is nie net `n ellendige volksbedrieër nie, maar ook `n geestelike en liggaamlike volksmoordenaar. Ek wag nou net nog op die berig van die opsigter uit die stad, en op die aankoms van Cornelius, Festus en Kisjonah uit Kis, daarna sal ek u wel sê waarom ek nou die wagte laat uitsit het!"
|
Hoofstuk 146
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |