Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 166 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

12. Met hierdie woorde slaan Cornelius sy arms om My heen, druk My haas krampagtig aan sy hart, en bedek My hoof met warme kusse en trane van diepe vreugde. Nadat hy op hierdie wyse uiting gegee het aan die drang van sy edele hart, laat hy My saggies weer los en sê diep ontroerd: "Majesteit, Here, God en Skepper van die geestelike en materiële oneindigheid! Beveel my tog iets goeds wat ek nou moet doen! U ken tog my hart!"

Hoofstuk 166 Mobiele weergawe Kommentaar