Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 166 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

22. Kisjonah, Cornelius en Faustus bekyk die vyftig aandagtig, en Kisjonah, wat `n goeie geheue gehad het, ontdek dadelik agt manne wat ook tydens die groot transport deur die gebergte aanwesig was en sê toe: "So, wat doen hulle hier?! Is hulle hier as gevangenes, omdat hulle miskien by `n nuwe transport of by `n ander skurkestreek betrap was?"

Hoofstuk 166 Mobiele weergawe Kommentaar