Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 166 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

5. Cornelius antwoord: "Eintlik is dit glad nie aan my deur `n boodskapper vertel nie, maar ek het maar net `n sterk vermoede gehad! Gister was dit in alle opsigte `n skouspelagtige dag: Ten eerste, `n totale sonsverduistering wat ons op `n klaarligte dag ongeveer dertig tellings lank volkome nag gebring het, maar teen die aand, toe dit eintlik nag moes word, behaag dit die son om nog `n paar uur langer bo die horison te bly, wat natuurlik by die Judeërs, Grieke en Romeine onbeskryflike opskudding verwek het.

Hoofstuk 166 Mobiele weergawe Kommentaar