Hoofstuk 167
![]() ![]() | Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3 |
3. Toe roep Cornelius die ou Markus en sê: "En, ou wapenbroer, ken jy my nog? Weet jy nie meer dat jy in Illirië en Pannonië by my was nie? Ek was toe nog meer `n seun as `n krygsman, maar sedert daardie tyd het daar reeds 45 jaar verbygegaan en ek is al byna 60!"
|
Hoofstuk 167
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |