Hoofstuk 169
![]() ![]() | Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3 |
5. Aan die tafel waaraan Ek plaasneem, sit regs van My Cyrenius, langs hom Cornelius, en teenoor ons sit Faustus, Kisjonah, Julius en Philopold. Links van My sit Jarah, dan Rafael, die jong Josoë en dan Ebahl. Die onderste, lang vleuel verder na links word beset deur My leerlinge, en die boonste regtervleuel deur die koninklike familie Ouran met Mathael, Rob, Bos, Miga en Sahr.
|
Hoofstuk 169
![]() ![]() |
Mobiele weergawe ![]() |