Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 172 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

1. Cornelius vind die wysheid van die meisie egter onbegryplik groot. Ook Faustus en Philopold was baie verbaas en Cornelius vra My of hy nou aan tafel met die meisie oor `n aantal dinge mag praat. Ek staan hom dit toe. En dit verheug beide Cornelius en die meisie, en ook almal aan tafel, en Ek raai hom aan om wyse vrae te stel.

Hoofstuk 172 Mobiele weergawe Kommentaar