Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 172 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 3

2. Maar Cornelius begin, noudat hy die meisie `n vraag kan stel, om diep na te dink oor wat hy nou eintlik wou vra. Omdat Ek gesê het dat hy maar net wyse vrae die meisie moet stel, dink Cornelius, dat dit nie sommer `n doelloos tafelgesprek mag wees nie, maar `n gesprek met `n goeie inhoud, en daarom soek hy na iets wat geskik sou wees vir `n geselskap wat altyd in die posisie was om die hoogste wysheid aan te hoor.

Hoofstuk 172 Mobiele weergawe Kommentaar