Heel gemoedelik sê RAFAEL aan Markus: “Dit dink ek immers ook: Om so vinnig moontlik alles voor te berei en net so gou die tafels van die passende spyse en drank te voorsien! Ek sê jou, mens hoef net die wil te hê, dan werk alles! As jy wil, kos dit my maar net `n baie kort oomblik en dan staan alle spyse ook al op die beste voorberei voor die gaste op die tafels!" – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 5, Hoofstuk 1, Paragraaf 4
|