Help

jakob-lorber.cc

1 Resultaat

[GJE 1.165.10] Ek sê dit vir jou: Hierdie aarde en hierdie hele eintlik liggaamlike hemel, soos sonne, mane en alle wêrelde sal op ‘n dag vergaan, indien alle geeste wat geoordeel daarin vasgehou word, deur die weg van die vlees in rein geeste verander het; maar die rein geeste bly vir ewig en sal en kan vir ewig nie meer vergaan nie, net soos Ek en My woord nie kan vergaan nie. Sê vir My, of jy dit goed begryp en verstaan het!” {a mt.24,35*; =mk.13,31; =lk.21,33; mt.05,18; jes.51,06; jl.ev09.094,17; jl.ev09.132,14; jl.ev10.104,10; jl.ev10.110,05}

Mobiele weergawe Kommentaar