Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Geestelike Son, Boek 1

Vermoed julle al `n bietjie waar hierdie prag vandaan kom? Van die eensgesindheid of wel van die eenwording. As die geestelike bygevolg volmaak is en in homself eensgesind, hoeveel groter moet die prag van die geestelike dan wel wees as die van sy liggaam, wat slegs uit deeltjies of stukkies bestaan en juis daardeur ook selfsugtig, vol eiebelang en dus dood is! – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 17

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar