Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 55 Die Geestelike Son, Boek 1

8. Ek het weliswaar dikwels heimlik gedink: As Christus hom maar net vanaf Sy hoë troon êrens heen kon begewe het, waar ek Hom heel alleen kon gryp en gekry het, dan sou ek Hom waarlik uit die diepste van my hart kon liefhê, maar met my te geringe liefde vir die ontoeganklike lig, het ek, soos gesê, nóg die Vader, nóg die Seun in hulle ontoeganklike lig kon nader. Ek vind dit trouens volkome teennatuurlik om liefde, of dit nou `n geestelike of `n liggaamlike betref, op iets in die oneindigheid te rig, want liefde verlang `n bereikbare objek - om iets onbereikbaar lief te hê, vind ek klinkklare onsin.

Hoofstuk 55 Mobiele weergawe Kommentaar