Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Geestelike Son, Boek 2

2. Julle vra: In die land word mens weliswaar oorweldig deur grandiose (grootse) heerlikhede, maar hoe is dit dat ons daar, behalwe die visse in die grag rondom die berg waarop die paleis staan, geen ander, groter viervoetige diere ontdek nie? Geliefde vriende en broeders, afgesien van die vissies en enkele voëltjies sal julle op hierdie sentrale son glad geen ander dier ontdek nie. Sodanige diere is slegs aanwesig op planetêre sonne en op hulle planete en mane, omdat juis hulle, in `n sekere sin trapsgewyse dalend, geleidelik aan gevorm is uit die uitskeidingsprodukte van sulke sentrale sonne, waardeur, soos wat julle volgens my wete al dikwels ondervind het, in die lewe `n harder stryd om bestaan moet voer om tot die benodigde deeglikheid en reinheid te kom. Julle mag die volgende verhouding in julle opneem:

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar