Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 57 Die Geestelike Son, Boek 2

Julle weet egter dat ons onsself hier op `n sentrale son bevind, waarop die lig in `n onmeetbare intensiteit tuis is. Om die rede is alles ook hier so hoogglansend gepoleer, sodat daardeur al die lig wat op die voorwerpe inwerk, ondanks sy immense intensiteit, nagenoeg tot op die laaste druppel teruggewerp word en daardeur nie in `n vernietigende wisselwerking met die objekte kan tree nie. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 57, Paragraaf 21

Hoofstuk 57 Mobiele weergawe Kommentaar