Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 66 Die Geestelike Son, Boek 2

3. Die mensegees wat deur sy liefde, deemoed en wysheid die naaste aan die Heer staan, is al steeds meer `n gemeenskaplike gees, omdat sy liefde, deemoed en wysheid al baie ander geeste in sy sfeer getrek het en sommiges nog voortdurend bly aantrek, ook al lewe sulke gemeenskaps-geestesmense lankal nie meer liggaamlik op aarde nie. So iets manifesteer hom in die geestelike wêreld as `n vereniging, wat so gevorm is, weliswaar in haar mees uitdyende omvang, sodat die spesifieke gemeenskapsgees op sigself `n selfstandige persoonlikheid is.

Hoofstuk 66 Mobiele weergawe Kommentaar