Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 70 Die Geestelike Son, Boek 2

5. Tewens word hier egter, naas die materiële geologie, ook nog uitgelê hoe die hele materie en die uit haar gevormde organe in wese niks anders is nie as geestelik ooreenstemmende vorme, waarin `n gevange geestelike lewe op sy verlossing voorberei word. Daar word hulle ook die trapsgewyse vooruitgang getoon, volgens wat die gevange lewe van die sentrum van die aarde uitgaan en via tallose trappe opstyg en haarself dan op die oppervlakte van die aarde weer in tallose nuwe vorme manifesteer en verder ontwikkel. Kyk, dit alles leer die leerlinge in hierdie saal.

Hoofstuk 70 Mobiele weergawe Kommentaar