Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Huishouding van God, Boek 1

12. In die ooste staan reeds ‘n ster, wat vir Orion die baan sal breek, en die vuur van die groot hond sal hulle almal verteer; en Ek wil die sterre in groot hoeveelhede vanaf die hemel na die aarde slinger, sodat al die kwaaddoeners tot niet sal gaan en My lig op alle oorde sal skyn.

13. Ek, Jehova, God van ewigheid, die waaragtige en getroue, vir die laaste waarskuwing. Amen.

14. Jy, wat dit sleg neergeskryf het, dit geld eerstens vir jou, maar daarna vir al die ander. Amen. Dit sê die Eerste en die Laaste. Amen.

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar