Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Huishouding van God, Boek 1

Maar vir hulle wat siek is, sê: Hulle moet nie in hul siektes bedroef wees nie, maar moet hulle ernstig aan My wend en moet vas op My vertrou. Ek sal hulle troos, en ‘n stroom van die kosbaarste balsem in hulle harte uitstort, en die bron van die ewige lewe wat nooit sal opdroog nie, sal aan hulle geopenbaar word; hulle sal genees en verkwik word soos die gras na ‘n donderstorm. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 3

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar