Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 107 Die Huishouding van God, Boek 1

8. Sien, Seth se slinksheid was geregverdig, aangesien sy groot liefde vir My vir hom slim gemaak het, - maar die slimheid self is eintlik ‘n ding, wat nie goed is nie, omdat dit ‘n dubbele wese is en teen die orde van die liefde is, alhoewel ook nie teen die liefde self nie. Maar as dubbele wese is dit in liggaamlike opsig net soos ‘n dubbele natuur in die mens, wat deur die natuur versny is, sodat hy gedeeltelik ‘n man en gedeeltelik ‘n vrou is. Maar wie kan met sodanige manvrou getroud wees of watter maagd kan van sodanige vrouman ontvang, wie se organe nie geskik is, hetsy om te verwek of om te ontvang nie?!

Hoofstuk 107 Mobiele weergawe Kommentaar