Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 109 Die Huishouding van God, Boek 1

9. Want indien ‘n wolf ‘n slapende esel vang, wie se bene van natuur uit stadiger is as die’ van die maklik springende wolf, wie wil daar die esel beskuldig, dat hy hom deur die wolf laat vang en laat beseer het, terwyl tog klaarblyklik die baie vinniger lopende wolf die alleen vangskuldige is, omdat hy op die verkeerde plek sy vang- en hardloopvaardigheid uitgeoefen het, waar hy homself net met takbokke, herte en klipspringers en ander vinnig lopende gediertes van die woude moet meet!

Hoofstuk 109 Mobiele weergawe Kommentaar