Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 11 Die Huishouding van God, Boek 1

En nou sien, jy My lui en baie sleg huurling, wat nog baie hardhorend is; want Ek moet dan vir jou soos ‘n sub-A kind elke woord afsonderlik in die pen dikteer, en nog verstaan jy My nie en vra vir My dikwels twee-, drie-, vyf-, soms tot tien maal, en sien, getrou herhaal Ek altyd elke woord vir jou! Daarom moet jy meer oplettend wees, sodat dit vinniger gaan as tot nou toe; want die wêreld benodig binnekort die voltooiing van hierdie werk van My groot genade! Laat dit vir jou deur My, julle heilige Vader, wat in geheel en in sy volle wese Liefde is, gesê wees! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 11, Paragraaf 2

Hoofstuk 11 Mobiele weergawe Kommentaar