Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 111 Die Huishouding van God, Boek 1

28. O waarlik, Ek sê vir julle: Ook Ek sal vir My ‘n leer van mense bou, ‘n leer wat ek sal opstel teen die boom van die lewe, wat daar strek vanaf die grond van die aarde tot in die hemel van alle lewe! Gelukkig sal die’ trappe wees, wat Ek heel bo sal gebruik; want net hulle sal die lewe bereik, terwyl die sterkes onder al die las moet wag, op dit wat daar aan lewe na die diepte afgegooi word!

Hoofstuk 111 Mobiele weergawe Kommentaar