Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 121 Die Huishouding van God, Boek 1

17. Sien, net so staan dit ook met ons twee! Ons het beide dieselfde gesien, beide dieselfde gehoor en ook beide presies dieselfde aan Asmahael waargeneem en is in die opsig dieselfde as die plante en die gras, die struike en die bome, wat ook almal dieselfde lig, dieselfde warmte en dieselfde reën opsuig. Maar hoe lyk dit daarna met die innerlike verwerking en die produk?

Hoofstuk 121 Mobiele weergawe Kommentaar