Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 121 Die Huishouding van God, Boek 1

18. Sien, liewe Seun, daar heers dan ‘n geweldige onderskeid! Net so staan dinge ook met ons innerlike begripsvermoë, beoordeling en aanvoeling; dit kan regverdig, maar ook onregverdig wees, of tydig, of dikwels dan ook ontydig wees. Maar waarom moet ons dan vir ons voor die tyd vernietig, indien ons vir ons wil volstop met ons ontydige oordele en soortgelyke gevoelens daaruit?!

Hoofstuk 121 Mobiele weergawe Kommentaar