Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 127 Die Huishouding van God, Boek 1

10. Indien ook my roep ‘n regte roep van bo was, was dit nog steeds ‘n vreemde stem, wat geroep het; daarom het ook net min hulle daaraan gesteur. Maar wanneer daar ‘n roep en een en dieselfde stem van die groot omroeper sal weerklink, sal die egte roepstem tot in die dieptes van die aarde dring; en dan sal daar geen dooie of lewendige meer bestaan nie, wat daar nie onmiddelik die ware stem van die allenige ware omroeper as heeltemal waar sal erken nie, en niemand sal vir Hom vra soos julle nou vir my nie, maar elkeen sal Sy stem volg hetsy so of so.

Hoofstuk 127 Mobiele weergawe Kommentaar