Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

En nou keer weer terug na Adam en na Eva, en sien, hoe hulle verdere liggaamlike lewens en die van hulle twee nasate voor die alsiende oë van die heiligheid van Jehova verloop het! En sien, na ‘n kort tyd, wat volgens julle berekening dertig aardomwentelings om die son beloop het, en wat julle ‘jare’ noem, het die paartjie in die kring van sy geseënde nasate gelewe, waarvan die aantal dieselfde was as die aantal jare, met uitsondering van Cahin, wat nie geseën was nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 13, Paragraaf 1

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar