Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

En Eva, begelei deur Cahin, het hom as die enigstes, wat die hele dag oor hom bekommerd was, ontmoet, omdat hulle nie geweet het, waarheen Adam gegaan het nie - want al die ander het dit wel geweet en was op die dag van die Here nie oor Adam, die vader van hul liggame bekommerd nie, aangesien hulle kinders van seën was en op hierdie dag hulle gedagtes met God en Sy ewige Liefde besig gehou het -, en het dus ‘n groot deel van sy las van hom af oorgeneem. En hy het vir hulle van hierdie nuwe ontdekking vertel; en Eva was tot ‘n groot mate bly daaroor en het met Cahin se hulp, met die bessies gedoen soos wat Adam gesê het. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 13, Paragraaf 10

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar