Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

11. Toe neem Adam die uitgeperste sap en sê: “Laat ons dus sy naam en sy geskiktheid uitvind!”

12. En sien, toe het hy in volle trekke van die sap gedrink en het dit dan vir Eva en vir Cahin en uiteindelik vir almal behalwe vir Ahbel gegee om te proe, want hy was nog nie teenwoordig nie, aangesien die vuur op die altaar, wat hy opgerig het, nog gebrand het, om ‘n offer aan die heiligheid en die liefde van Jehova te bring, wat vir die Here aangenaam was.

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar