Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

20. Toe Ahbel die drumpel betree het, het hy oor die groot ongeluk, wat nou sy familie sou en sal tref, begin om te ween.

21. Toe sê die Engel met ‘n sagte stem vir hom: “Moet nie ween nie, Ahbel, jy seën vervulde seun van genade en doen, wat ek vir jou uit die ewige Liefde, wat deur my mond praat, beveel het, en moet nie oor die donderslag woorde, wat oor hierdie slapende sondaars sal volg, skrik nie!”

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar