Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

“Adam, staan op, dink aan jou skuld en vlug van hier af; want jy kan voortaan nie meer hier bly nie! Want jy het deur jou skuld die Paradys vir jou en al jou nasate tot die groot tyd van tye verloor en so ook ‘n groot gedeelte van die geskenke, aangesien jy die dag van die Here vergeet het en vir jou met die sap van ‘n gewas bedwelm het, wat ‘n meesterstuk van die slang was, en uitgedink was, om jou vryheid te vang, om jou voete te verstrik en om jou sintuie te verwar, om vir God te vergeet en om vir jou in growwe sonde aan die slaap te maak. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 13, Paragraaf 23

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar