Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

24. So vlug nou, uit die aangesig van die Liefde, waarheen jy wil! En orals, waarheen jy sal vlug, sal jy in oormaat die regverdige toorn van God raakloop; maar die aandeel van liefde sal vir jou net in klein porsies toegedeel word!”

25. En sien, toe het Adam saam met Eva en al die ander, wat daar geslaap het as gevolg van die verdowende drank van die gewas van die slang, van die aarde af opgestaan en daardeur alles verloor het behalwe Ahbel, wat daar nugter gebly het, aangesien hy nie van die drank van verdowing gedrink het nie en aan die dag van die Here getrou gebly het (NB. soos ook julle as ware kinders van ‘n sodanig heilige en goeie Vader, soos wat Ek dit is, bestendig aan die heilige rus van die Sabbat as die ware dag van die Here, wat Ek dit is, moet dink en moet op ‘n Sondag doen, wat aan julle opgedra is).

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar