Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

26. En toe Adam vir die Engel sien, het hy saam met sy familielede groot geskrik, sodat hy nie kon praat nie en nie een enkele woord as verskoning kon uitbring nie en was van te groot skrik verlam; want nou eers het hy begin om te gewaar, wat hy en al sy familielede voor die aangesig van Jehova gedoen het.

27. Toe het hy op sy aangesig voor die Engel van die Here neergeval en het geween en het begin om hardop vir genade te pleit; want die vlammende swaard het vir hom die oë oopgemaak, en hy het in die gruwellig van geregtigheid en straf die volle las en omvang van die onbeskryflike ongeluk, waarin hy homself en al sy familielede deur sy ligsinnigheid gedompel het, waargeneem.

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar