Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

35. Bly daar en laat rus al die wat moeg is; en jy, kry jou gedagtes voor My bymekaar, sodat Ek vir jou in ‘n groot maat kragte kan verleen, om jou ouers volgens die hoeveelheid soos hulle dit benodig en volgens hulle opnamevermoë te versterk en ter versterking van jou broers en susters volgens hulle behoefte en volgens hulle opnamevermoë. En nou doen, wat Ek vir jou beveel het, uit liefde vir hulle en uit gehoorsaamheid teenoor My!”

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar