Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 13 Die Huishouding van God, Boek 1

Want sien, die oorhandiging van die swaard beteken die volle vryheid, net soos wat ek dit het, en op die’ manier het die wil van die Here jou eie geword en het vir jou bo al die wette geplaas en het die gebooie jou eiendom gemaak, en nou is jy, nes ek, ‘n onsterflike seun van die Liefde van die heilige Vader in die skoon ryk van lig van die vrye geeste! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 13, Paragraaf 44

Hoofstuk 13 Mobiele weergawe Kommentaar