Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 134 Die Huishouding van God, Boek 1

17. Wie nie soos Henoch na My toe kom en nie soos hy praat nie, is alles te vergeefs; Ek sal vir ewig nooit vir hom kyk nie! En wanneer hy sal bid, dan sal sy gebed op geslote ore val, en alle hemele sal vir hom met grendels van metaal vir solank gesluit bly, totdat die laaste druppel eiebelang, in watter opsig ook al, uit sy hart verdwyn het.

Hoofstuk 134 Mobiele weergawe Kommentaar