Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 135 Die Huishouding van God, Boek 1

3. “Asmahael! Wie Jy ook altyd mag wees - of ‘n mens of die allerhoogste, heilige God, sien, waarlik waar, dit geld vir my nou en vir altyd dieselfde! - sien, ek het eenmaal op die moeilike baan van die goddelike wil geval en kan nou nie meer opstaan nie! Ek wou tog steeds die regte weg wandel, en soveel dit net altyd vir my moontlik was, het ek ook altyd probeer om elke steen des aanstoot te vermy; alleen nie ek het die ongelyke, rotsagtige aarde gemaak nie, want dit is ‘n werk van God. Indien ek vir my nou hier en daar as eersteling gestamp het, sê vir my, sal of kan elke stamp vir my alleen as ‘n dodelike las opgelê word?! En as my hart hetsy in sand of klip verander het, is daar dan geen middel, om dit vir blywend weer in ‘n goeie aarde te omskep nie?

Hoofstuk 135 Mobiele weergawe Kommentaar