Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 136 Die Huishouding van God, Boek 1

21. Sien, die kleinste kinders vervul reeds baie noukeurig hierdie onuitspreeklik maklike vereiste, aangesien hulle hulle vader bo alles liefhet, sonder om ‘n skerpsinnige verklaring van die vader se hart te verlang, hoekom hulle vir hom moet liefhê nie, maar hulle is lief vir hom, omdat hy hulle vader is! Sê vir My Adam, My Seun, het jy ooit meer vir jou van jou kinders verwag?!

Hoofstuk 136 Mobiele weergawe Kommentaar