Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 15 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe deurstroom ‘n nuwe lewe vir Cahin, en die doodshonger het hom verlaat; maar in plek daarvan het die honger na lewe al hoe groter geword. Maar hy kon niks kry, wat hom onmiddelik sou versadig nie. En omdat hy niks kon vind nie, het hy hom weereens aan Ahbel gewend en gesê: – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 15, Paragraaf 14

Hoofstuk 15 Mobiele weergawe Kommentaar