Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 15 Die Huishouding van God, Boek 1

“O Broer, waarom eet jy die vleis van die slang, waar daar ‘n groot hoeveelheid vrugte is, om van te eet?! Sien, ons Vader Adam het van die gewas gedrink, wat hy nie geken het nie, soos dit die slang slim en agterbaks, meesterlik in haar onbeperkte boosheid tot sy en sy nasate se ondergang berei het, en het daardeur voor die Here van alle geregtigheid gesondig en julle almal deur hom; en ekself was met die las van skuld voor God belas en moes nes julle, wat almal van die sap van ondergang gedrink het, boet, en moes nes julle die paradys verlaat en moes julle liggaamlike las en al julle geestelike seën op my neem en was dus daardeur ter wille van julle dubbeld belas. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 15, Paragraaf 2

Hoofstuk 15 Mobiele weergawe Kommentaar