Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 165 Die Huishouding van God, Boek 1

34. Hulle sal so baie erts uit die berge grawe, dat hulle paaie van metaal sal maak; maar op hierdie vaste en reguit paaie sal net min, ja uiters min wandel, wat daar wil wees soos jy nou. Maar indien daar ook ‘n lewendige uit die baie duisende sal opstaan, die sal self binne ‘n kort tydjie ‘n harde tyd hê om onder die dooies te bly staan!

Hoofstuk 165 Mobiele weergawe Kommentaar